Jaarboeke

Akademiese geletterdheid: Capita selecta (2) 712


 
Modulekode LTS 712
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Twee sentrale aspekte van akademiese geletterdheidstudies: meting en remediëring. Bespreking van studies waarvolgens akademiese geletterdheid bepaal word. Onderdele van meetinstrurnente. Veralgemenings wat moontlik uit kennis van onderdele gemaak kan word. Standaardisering. Meetprosedures. Eienskappe van goeie meetinstrument. Evaluering van bestaande meetinstrumente. Verwerking van data. Praktiese werk: bepaal van akademiese geletterdheid by bepaalde groep leerders.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences